01 June 2021 | Landbou
Ronelle Rademeyer – Meatco se voortbestaan is op n mespunt nadat dié vleiskorporasie binne twee maande sy voorsitter, ondervoorsitter asook bykans die helfte van sy topbestuur verloor het.
Kommer oor die volhoubaarheid van die land se beesvleis-uitvoerabattoir het gister verdiep met die aankondiging dat die voorsitter en ondervoorsitter asook die direksielid wat kommersiële produsente se belange op die raad verteenwoordig het, die naweek bedank het.
Mnr. Johnnie Hamman, voorsitter, sê hy en mnr. Kai-Dieter Rumpf, het lynminister Leon Jooste Vrydag in kennis gestel hulle bedank. Sondag het die ondervoorsitter, me. Clara Bohitile, die minister laat weet sy bedank ook met onmiddellike effek.
PHILLEPUS UUSIKU
For the past 7 years, except for 2020, Gross Fixed Capital Formation (GFCF) or investment was consistently higher than gross savings.
According to the Namibia Statistics Agency (NSA), this is a reflection of capital outflows from the domestic economy to the rest of the world economy.
Gross savings is the difference between disposable income and final consumption expenditure. Hence, the more a country spends its national income on consumption, the less resources are available for investment and savings, and consequently, for future production.
For the period of 2013 to 2020, final consumption expenditure has on average accounted for 95.5% of the Gross Domestic Product (GDP), NSA pointed out.