comparemela.com

Latest Breaking News On - Enzo amuele namibia media holdings - Page 1 : comparemela.com

Meatco met slagmes teen keel - Landbou

01 June 2021 | Landbou Ronelle Rademeyer – Meatco se voortbestaan is op n mespunt nadat dié vleiskorporasie binne twee maande sy voorsitter, ondervoorsitter asook bykans die helfte van sy topbestuur verloor het. Kommer oor die volhoubaarheid van die land se beesvleis-uitvoerabattoir het gister verdiep met die aankondiging dat die voorsitter en ondervoorsitter asook die direksielid wat kommersiële produsente se belange op die raad verteenwoordig het, die naweek bedank het. Mnr. Johnnie Hamman, voorsitter, sê hy en mnr. Kai-Dieter Rumpf, het lynminister Leon Jooste Vrydag in kennis gestel hulle bedank. Sondag het die ondervoorsitter, me. Clara Bohitile, die minister laat weet sy bedank ook met onmiddellike effek.

Savings investment gap deteriorating - Ekonomie

PHILLEPUS UUSIKU For the past 7 years, except for 2020, Gross Fixed Capital Formation (GFCF) or investment was consistently higher than gross savings. According to the Namibia Statistics Agency (NSA), this is a reflection of capital outflows from the domestic economy to the rest of the world economy. Gross savings is the difference between disposable income and final consumption expenditure. Hence, the more a country spends its national income on consumption, the less resources are available for investment and savings, and consequently, for future production. For the period of 2013 to 2020, final consumption expenditure has on average accounted for 95.5% of the Gross Domestic Product (GDP), NSA pointed out.

Covid: Families wag by hek van pyn - Gesondheid

01 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – Familie en vriende van pasiënte wat in die Covid-19-saal in die Katutura-hospitaal behandel word, moet noodgedwonge daag­liks tussen 15:00 en 16:00 by die ­hospitaal se “hek van pyn” gaan wag te hoor hoe dit met hul geliefdes gaan. Familie kry ook net dan die geleentheid om n pakkie vir die pasiënt af te lewer. n Handgeskrewe nota met die tyd en n telefoonnommer vir navraag, lê volgens een familielid op die grond by die hek. n Plasing op sosiale media deur Jessica le Roux, wie se 89-jarige ouma in die saal lê, het wyd reaksie uitgelok. Volgens Le Roux het haar ouma Covid-19 in die hospitaal opgedoen.

© 2024 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.