Ware lewensdramas: Tereza Troskie-Herbst se laaste dae met baba Deur Jana Smit
Email
“Ons wou net ’n gesonde babatjie gehad het en dit is wat ons gekry het,” het die voormalige skoonheidskoningin gesê. Maar skaars 5 dae later het hul surrogaatseuntjie gesterf. Vanaand in Huisgenoot Ware Lewensdramas om 21:00 op Via (Dstv-kanaal 147) word dié tragiese gebeure herbesoek.
So stukkend oor ons seuntjie – Jana Smit, Huisgenoot 11 Augustus 2016
’n Dag en ’n half voor sy tragiese dood het ons Tereza Troskie-Herbst en haar man se kortstondige bondeltjie geluk, wat deur ’n surrogaat gedra is, op kamera verewig.
Oor sy beeldskone swartkopma se skouer lê die mensie oor wie se koms sy ouers so lank gedroom, gehoop en gebid het – ’n babaseun met fyn donker haartjies en ’n kuiltjie in sy ken.
Loquibambia Swing | Ciudad CCS
ciudadccs.info - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from ciudadccs.info Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
RTL2 TV-Programm: Hartes Deutschland - Leben im Brennpunkt (Doku)
tvheute.at - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from tvheute.at Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.