Tuesday Wind Angle News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Tuesday wind angle. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Tuesday Wind Angle Today - Breaking & Trending Today

Nuus by Kategorie Maatskaplik

Nuus by Kategorie Maatskaplik
republikein.com.na - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from republikein.com.na Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Henties Bay , Nicolas Bezuidenhout , Or Forum , Category Social , Tuesday Wind Angle ,

Bokuitvoere tuimel ná KZN-onluste - Landbou


22 July 2021 | Landbou
Ronelle Rademeyer – Die prys van bokke op veilings in die Suide het met minstens N$8 per kilogram geval ná uitvoere weens die onluste verlede week in KwaZulu-Natal (KZN) gestaak moes word.
Dit beteken boere kry sowat N$250 per bok minder in die sak.
Drie van die vyf Namibiese bokuitvoerders het veilingsaankope gestaak, sê mnr. André Rossouw van Maltahöhe.
Hy is bykans 55 jaar in die bokbedryf en voer op groot skaal bokke na die halaal-vleismark in die Moslem-Indiër-gemeenskap in KZN uit.
Rossouw sê dié gemeenskap begin vandag met Ramadaan. Dit is die heilige maand van vas, wanneer mense in die Moslem-gemeenskap gewoonlik volgens hul geloofstradisie ’n groot bok of skaap as offerhande moet slag. ....

Ronelle Councils Meyer , World Health Organization , Tuesday Wind Angle , உலகம் ஆரோக்கியம் ஆர்கநைஸேஶந் ,

'Bring Namibiese skryfwerk na die wêreld' - Kuns En Vermaak


Die sesde uitgawe van Doek!, Namibië se enigste literêre tydskrif, sal eerskomende Maandag op die virtuele rakke wees.
Dié uitgawe getiteld “Tomorrow/Together” is tans in die produksiefase.
“Ons is baie opgewonde om ons eerste geïllustreerde voorblad te onthul,” vertel die Doek!-span. Dit is ontwerp deur Romeo Sinkala, ’n plaaslike illustreerder. Romeo is ook die konsepontwerper van die 2021 Bank Windhoek Doek Literary Awards.
Hierdie uitgawe sal, soos die vorige vyf, ’n platform aan interessante stemme uit Namibië, Afrika en die Afrika-diaspora gee. Die lys van name wie se werk in dié uitgawe sal verskyn, word Vrydag bekend gemaak. ....

Ronelle Councils Meyer , World Health Organization , Arts Entertainment , Tuesday Wind Angle , உலகம் ஆரோக்கியம் ஆர்கநைஸேஶந் , கலைகள் பொழுதுபோக்கு ,

Covid trek taxi's se handrem op - Maatskaplik


22 July 2021 | Maatskaplik
Augetto Graig – Operateurs van minibustaxi’s wat hoofsaaklik die hoofstad se informele nedersettings bedien, het gister in Windhoek geweier om verder dienste te lewer.
Volgens mnr. Pendapala Nakathingo, die sekretaris-generaal van die Namibiese Bus- en Taxivereniging (Nabta), is ’n vergadering met die bevelvoerder van die Khomasstreek, komm. Ismael Basson, belê, maar niks kon uitgerig word nie aangesien die polisie slegs die wet handhaaf.
Die betrokke regulasies beperk passasiers van minibustaxi’s tot die helfde van hul kapasiteit om sosiale afstand te handhaaf.
Die operateurs sê egter hulle kan nie op dié manier genoegsame inkomste genereer nie, en kla ook oor die onregverdigheid met die toepassing van dié maatreël op munisipale busse, sê Nakathingo. ....

Ronelle Councils Meyer , World Health Organization , Tuesday Wind Angle , உலகம் ஆரோக்கியம் ஆர்கநைஸேஶந் ,

Staat se mediese personeel verdien hoogste eer - Gesondheid


22 July 2021 | Gesondheid
Henriette Lamprecht – God gebruik mense om ons te seën.
“God gee wysheid, kennis en riglyne aan hierdie dokters en verpleegsters om ander te versorg. Ons voel God se genade deur hulle,” sê die 36-jarige Mildred Nanuses wat tien dae in die ­Covid-saal van die Katutura-hospitaal behandel is deur personeel waarvoor sy net die grootste lof het.
So dikwels hoor jy negatiewe stories van dié hospitaal, erken Mildred en sy was skepties oor die behandeling wat sy hier sou ontvang.
Die teendeel was egter waar.
“Hulle is passievol oor hul werk en het n kombinasie van professionalisme en sorg. Ek kan myself nie indink deur die trauma wat hulle daagliks gaan nie, maar hulle word waardeer. ....

Ronelle Councils Meyer , World Health Organization , Tuesday Wind Angle , உலகம் ஆரோக்கியம் ஆர்கநைஸேஶந் ,