Live Breaking News & Updates on Pretoria Cape

Stay updated with breaking news from Pretoria cape. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Smaaklike miljoene vir een ou


Deur  Leon BonthuysVrydag, Julie 30, 2021 06:30
Skatryk: Iemand het ’n allemintige R158 miljoen gewen.
 ~ FOTO VERSKAF
EK SOU kon doen met ’n allemintige R158 miljoen .
Iemand in die Noordwes-provinsie het dié bedrag met Dinsdag se PowerBall gewen.
Dis ook die grootste jackpot wat iemand vanjaar al gewen het.
Die wenner het weggestap met R158 035 647,82 om presies te wees. Dit is die tweede grootste wenbedrag in die geskiedenis van PowerBall.
Nog iemand van Pretoria in Gauteng het met ’n sappige R17 miljoen van die PowerBall Plus weggestap.
Geslaan
Ithuba, wat die Suid-Afrikaanse Lotery behartig, was ook in beheer toe die grootste jackpot in Februarie 2019 gewen is. ....

Cape Town , Western Cape , South Africa , South African , Pretoria Cape , South African Lottery , Superspar Pretoria , கேப் நகரம் , மேற்கு கேப் ,