News Medi Clinic News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from News medi clinic. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In News Medi Clinic Today - Breaking & Trending Today

Kassie oor Covid-19: 'Dit gaan regtig rof'


Mediclinic George se bestuurder, Kassie Karstens
GEORGE NUUS - Mediclinic George se bestuurder, Kassie Karstens, het die publiek gemaan om verantwoordelik op te tree om te help om die verspreiding van Covid-19 te verhoed. Dit wil voorkom of hierdie golf groter is as die vorige een, en dit gaan regtig rof.
Ons intensiewesorgeenheid is op vol kapasiteit. Ons het besoektye gestop, en die laaste twee dae weer sale omgeruil om plek te maak vir nog Covid-pasiënte. Ons het ook teaterlyste afgeskaal weens beperkte beddens.
Hy het die publiek bedank vir hul boodskappe van bemoediging.
Nadia Ferreira, distrikswoordvoerder vir die Wes-Kaapse departement van gesondheid, het by navraag gesê alhoewel daar n toename is in Covid-19-opnames in distrikshospitale, is hulle nie tans onder druk nie.  ....

Cape Department , Cape Department Of Education , National Government , News Medi Clinic , Western Cape , Monthly June , Tuesday June , Garden Route , Medi Clinic , Western Cape Department , கேப் துறை , கேப் துறை ஆஃப் கல்வி , தேசிய அரசு , மேற்கு கேப் , செவ்வாய் ஜூன் , தோட்டம் பாதை , மேதி சிகிச்சையகம் , மேற்கு கேப் துறை ,