For You Diary News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana
Stay updated with breaking news from For you diary. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.
Top News In For You Diary Today - Breaking & Trending Today
VIR JOU DAGBOEK: Luister na Rolene Strauss oor haar nuwe boek oor selfvertroue netwerk24.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from netwerk24.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
Tafelberg en Netwerk24 nooi jou na ’n aanlyn gesprek met Francois Smith oor sy splinternuwe roman, 'Die getuienis', op Donderdag 26 Augustus om 20:00. Kerneels Breytenbach sal met hom gesels. ....
VIR JOU DAGBOEK: Zelda Bezuidenhout gesels oor nuwe roman netwerk24.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from netwerk24.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
VIR JOU DAGBOEK: Skrywers van kinderbundel in gesprek netwerk24.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from netwerk24.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
19 Julie 2021 14:00 Into Dark Water is ân intieme blik op Jeremy Vearey se opspraakwekkende loopbaan in die polisie. Tafelberg en Netwerk24 nooi jou na ân aanlyn gesprek met Jeremy Vearey oor sy nuwe boek, Into Dark Water , wat ân intieme blik op Jeremy se opspraakwekkende loopbaan in die polisie bied. Deon Meyer sal hierdie gesprek op Donderdag 29 Julie om 20:00 op Netwerk24.com lei. Foto: Wil Punt/ Peartree Photography Die internasionaal bekroonde skrywer Deon Meyer sal met hom gesels. Die gesprek word op Donderdag 29 Julie om 20:00 gratis op Netwerk24 uitgesaai. In Into Dark Water begin gewese MK-kader Jeremy Vearey sy vertelling met apartheidspolisie en ANC-guerillas wat wantrouig ontmoet wanneer hulle sáám die nuwe SA Polisiediens moet vorm. Sy grinterige memoires skets nie net ân realistiese binne-beeld van die polisie, politiek en misdaad in die Wes-Kaap nie, dis ook ân intieme verslag van w ....