Dad Lourens News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Dad lourens. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Dad Lourens Today - Breaking & Trending Today

'Nêrens' vind sy plek êrens

'Nêrens' vind sy plek êrens
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

South Africa , South African , Her New , Dad Lourens , Northern Cape ,

Skuif reg vir 'Nêrens'


Deur  Kelly-Lee OhlsonDinsdag, Augustus 03, 2021 21:00
AKTEUR: De Klerk Oelofse vertolk die rol van een van die Adendorff-broers in Nêrens, Noord-Kaap.
 ~ Foto Verskaf
DE KLERK Oelofse speel binnekort in Nêrens, Noord-Kaap.
kykNET het laas maand aangekondig dat die teaterstuk Nêrens, Noord-Kaap van 31 Augustus as ’n volwaardige dramareeks op dié kanaal uitgesaai sal word. Die DStv-kanaal het dié week sy sterbelaaide rolverdeling aangekondig.
Drie vervreemde broers vind die kronkelpad terug na hul ouerplaas, Nêrens, waar geheime, hartseer en die waarheid oor hul ma se dood in die pad van verlossing staan.
Frank Opperman is te sien in die rol van Pa Lourens, met De Klerk, Albert Pretorius en Geon­ Nel wat die rolle van die drie Adendorff-seuns, Andries, Ronnie en Frans, hervat. ....

Cape Town , Western Cape , South Africa , John Jordan , Northern Cape , Dad Lourens , Management Lourens , She Netherlands , Swan Pond , Arnold Black , August Tuesday , கேப் நகரம் , மேற்கு கேப் , ஜான் ஜோர்டான் , வடக்கு கேப் , அன்னம் பாஂட் , அர்னால்ட் கருப்பு , ஆகஸ்ட் செவ்வாய் ,