Corral Publishers News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Corral publishers. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Corral Publishers Today - Breaking & Trending Today

Meertaligheid is 'n bate


Deur  Eie VerslaggewerWoensdag, Augustus 04, 2021 10:30
Vroue van staal: Ingrid Jones (links bo), Merlyn van der Rheede (middel) en Alana Bailey (regs bo). Onder is Ronel Jooste en regs is Beverly Farmer.
 ~ Verskaf
DIE tema vir Internasionale Vrouedag 2021 is “Vroue in leierskap: Die bereiking van ’n gelyke toekoms” (#choosetochallenge) en dis daarop gemik om die prestasies van vroue te vier.
Dit was ook die tema van die Taalraad se potgooi waarin vier formidabele vroue gesels het oor Afrikaans as waardevolle hulpbron in ’n meertalige land (en wêreld) en hoe hulle dit in die werkplek ervaar.
Merlyn van der Rheede van die Taalraad het die gesprek gelei en het met die deelnemers oor die tema gesels. Van die deelnemers het op Afrikaanse plattelandse dorpe grootgeword en Afrikaans is hul moedertaal. ....

South Africa , Corral Publishers , Spur The , ஸ்பர் தி ,