Altesaam 40 mense wat haweloos gelaat is nadat hul wonings in Gustrouw op Donderdag 1 September afgebrand het, word daagliks humanitêre verligting aangebied, maar die kwessie is dat die Stad Kaapstad bevestig het die brandslagoffers nie gehelp gaan w
’n Gordonsbaaise gesin wat binne die bestek van slegs weke die slagoffers van twee verwoestende brande geword het, het in die mees onlangse voorval die afgelope naweek alles verloor.