comparemela.com

Page 4 - கேப் துறை ஆஃப் கல்வி News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Só hou WKOD leerders op skool

Só hou WKOD leerders op skool
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Kassie oor Covid-19: Dit gaan regtig rof

Mediclinic George se bestuurder, Kassie Karstens GEORGE NUUS - Mediclinic George se bestuurder, Kassie Karstens, het die publiek gemaan om verantwoordelik op te tree om te help om die verspreiding van Covid-19 te verhoed. Dit wil voorkom of hierdie golf groter is as die vorige een, en dit gaan regtig rof. Ons intensiewesorgeenheid is op vol kapasiteit. Ons het besoektye gestop, en die laaste twee dae weer sale omgeruil om plek te maak vir nog Covid-pasiënte. Ons het ook teaterlyste afgeskaal weens beperkte beddens. Hy het die publiek bedank vir hul boodskappe van bemoediging. Nadia Ferreira, distrikswoordvoerder vir die Wes-Kaapse departement van gesondheid, het by navraag gesê alhoewel daar n toename is in Covid-19-opnames in distrikshospitale, is hulle nie tans onder druk nie. 

Raad: Onnie kan weer werk

Raad: Onnie kan weer werk
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

© 2025 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.