A crisis exemption that allowed Mississippi rice farmers to control fall armyworms helped them keep this year’s crop in good condition as harvest approaches.
``வறட்சி நிலவும் க.பரமத்தி, அரவக்குறிச்சி ஒன்றியங்களில் தலா 33 லட்சம் பனைமரங்களை வளர்க்க முடியும். அதன்மூலம், 66 லட்சம் பனைமரங்களிலும் சேர்த்து, ஆண்டுக்கு ரூ. 2,112 கோடி வருமானம் கிடைக்கும்." என்கிறார் சாதுராஜன். | karur man speaks about his plans to create awareness about palm trees among farmers
Nem csak az ételek tartósítására használhatod: a háztartásban még számos egyéb dologban a segítségére lesz, szóval a következő listán neked is lesz néhány olyan dolog, amire nem is gondoltál volna.
âBoer soek n vrouâ-finaal: Wie het almal liefde gevind? Deur Jaco Hough-Coetzee
Email Die 10 boere wat aan die 13de seisoen van âBoer soek ân vrouâ deelgeneem het by die reünie. Foto: Verskaf.
In Donderdagaand se slotepisode van die reeks âBoer soek ân vrouâ het die 13de seisoen tot ân einde gekom toe die boere met, of sonder, metgeselle by die reünie opgedaag het. Wie het liefde gevind, en wie stap die plaaspad steeds alleen?
Boer Hannes. Foto: kykNET
Boer Marthinus. Foto: kykNET
Die aanbieder, Marciel Hopkins, het al die deelnemers by die ingang van die Diamant Estate naby die Paarl in die Wes-Kaap ingewag. Drie van die vyf boere wat nie die topvyf gehaal het nie, het alleen opgedaag: Hannes, Stephan en Marthinus.