comparemela.com

Latest Breaking News On - South marigolds - Page 1 : comparemela.com

Sassa waarsku teen fake nuus oor R350-toelae

Sassa waarsku teen fake nuus oor R350-toelae
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Omri Thomas van Abax Batebestuur gesels met Charl Botha oor finansiële borrels, globale rentekoerse, en beleggingsbestuur

Omri Thomas van Abax Batebestuur gesels met Charl Botha oor finansiële borrels, globale rentekoerse, en beleggingsbestuur In hierdie onderhoud het ek met Omri Thomas, fondsbestuurder by Abax Batebestuur, oor finansiële borrels, globale rentekoerse, en hulle benadering tot beleggingsbestuur gesels. – Charl Botha Charl: Michael Burry – van “The Big Short” faam – het onlangs rakende die huidige mark die volgende gesê: “People always ask me what is going on in the (current) market. It is simple. Greatest speculative bubble of all time in all things. By two orders of magnitude”. Wat is jou opinie? Omri: Michael is ‘n interessante persoon. Ek weet nie hoe lank jy hom al volg nie, maar hy is baie passievol; hy gee nie eintlik om wat die res van die mark dink oor sy opinies nie. Bygesê is dit (gewoonlik) gebaseer op goeie fundamentele werk. Soos wat almal weet, het hy die vorige groot finansiële borrel in Amerika reg “gecall”. En ek dink hy het weereens ‘n punt

Jean Pierre Verster gesels oor sy beleggingsproses en die geskiedenis van Tencent

Jean Pierre Verster gesels oor sy beleggingsproses en die geskiedenis van Tencent
biznews.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from biznews.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

© 2024 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.