comparemela.com

Latest Breaking News On - South african lottery - Page 1 : comparemela.com

Everything You Should Know About Lotteries in South Africa

I Blew It spinoff series gives Mzansi a do-over to rebuild lost fortune

Past winners are empowered with the knowledge they need to ensure they don’t squander their moolah again

Smaaklike miljoene vir een ou

Deur  Leon BonthuysVrydag, Julie 30, 2021 06:30 Skatryk: Iemand het ’n allemintige R158 miljoen gewen.  ~ FOTO VERSKAF EK SOU kon doen met ’n allemintige R158 miljoen . Iemand in die Noordwes-provinsie het dié bedrag met Dinsdag se PowerBall gewen. Dis ook die grootste jackpot wat iemand vanjaar al gewen het. Die wenner het weggestap met R158 035 647,82 om presies te wees. Dit is die tweede grootste wenbedrag in die geskiedenis van PowerBall. Nog iemand van Pretoria in Gauteng het met ’n sappige R17 miljoen van die PowerBall Plus weggestap. Geslaan Ithuba, wat die Suid-Afrikaanse Lotery behartig, was ook in beheer toe die grootste jackpot in Februarie 2019 gewen is.

© 2025 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.