comparemela.com

Latest Breaking News On - Micro loans - Page 12 : comparemela.com

Situasie is skrikwekkend - Gesondheid

Mikroleners veg vir groter vryheid - Howe

Covid eis burgemeester - Gesondheid

Skoolkoshuise kort nog 15 000 beddens - Ministeries

Eerste plaaslik geteelde Wagyu-osse geslag - Landbou

14 June 2021 | Landbou Ronelle Rademeyer – n Nuwe hoofstuk is Vrydag vir die Namibiese beesvleisbedryf ingelui toe die eerste twee volbloed Wagyu-osse by Meatco geslag is. Wagyu is die generiese naam van die Japannese beesrasse wat bekend is vir die goeie binnespierse vetneerlegging (marmering) wat dit bottersag en geurig maak. Dit word allerweë as die kaviaar van beesvleis beskou. In Japan staan die vleis as “Kobe-bief” bekend. Die vleis word vir nismarkte geproduseer en behaal heelwat hoër pryse as ander beesvleis. Dié twee osse is plaaslik deur middel van internasionaal erkende en geregistreede genetika geteel, sê mnr. Sarel du Toit van LW Wagyu van Mimosa Farming by Dordabis. Hy sê hy het hulle met die semen van die bul, Bentson KI140018, geteel. Die osse weeg saam meer as 900 kg, sê hy.

© 2025 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.