Gideon Meyer News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana
Tavcor tells GBC: We re going places
georgeherald.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from georgeherald.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
Coenie weer terug op die verhoog | George Herald
georgeherald.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from georgeherald.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
Hoe dink jy gaan KKNK 2030 lyk? | George Herald
georgeherald.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from georgeherald.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
19 Julie 2021 14:00 Into Dark Water is ân intieme blik op Jeremy Vearey se opspraakwekkende loopbaan in die polisie.
Tafelberg en Netwerk24 nooi jou na ân aanlyn gesprek met Jeremy Vearey oor sy nuwe boek,
Into Dark Water
, wat ân intieme blik op Jeremy se opspraakwekkende loopbaan in die polisie bied.
Deon Meyer sal hierdie gesprek op Donderdag 29 Julie om 20:00 op Netwerk24.com lei. Foto: Wil Punt/ Peartree Photography
Die internasionaal bekroonde skrywer Deon Meyer sal met hom gesels. Die gesprek word opÂ
Donderdag 29 Julie om 20:00 gratis op Netwerk24 uitgesaai.
In Into Dark Water begin gewese MK-kader Jeremy Vearey sy vertelling met apartheidspolisie en ANC-guerillas wat wantrouig ontmoet wanneer hulle sáám die nuwe SA Polisiediens moet vorm. Sy grinterige memoires skets nie net ân realistiese binne-beeld van die polisie, politiek en misdaad in die Wes-Kaap nie, dis ook ân intieme verslag van wat dit van ân rewolusion�
Suidoosterfees blaas g n warm en koud nie
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.