comparemela.com

Dad Lourens News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Nêrens vind sy plek êrens

Nêrens vind sy plek êrens
son.co.za - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from son.co.za Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Skuif reg vir Nêrens

Deur  Kelly-Lee OhlsonDinsdag, Augustus 03, 2021 21:00 AKTEUR: De Klerk Oelofse vertolk die rol van een van die Adendorff-broers in Nêrens, Noord-Kaap.  ~ Foto Verskaf DE KLERK Oelofse speel binnekort in Nêrens, Noord-Kaap. kykNET het laas maand aangekondig dat die teaterstuk Nêrens, Noord-Kaap van 31 Augustus as ’n volwaardige dramareeks op dié kanaal uitgesaai sal word. Die DStv-kanaal het dié week sy sterbelaaide rolverdeling aangekondig. Drie vervreemde broers vind die kronkelpad terug na hul ouerplaas, Nêrens, waar geheime, hartseer en die waarheid oor hul ma se dood in die pad van verlossing staan. Frank Opperman is te sien in die rol van Pa Lourens, met De Klerk, Albert Pretorius en Geon­ Nel wat die rolle van die drie Adendorff-seuns, Andries, Ronnie en Frans, hervat.

Nêrens, Noord-Kaap : Teaterstuk word omskep in dramareeks

Nêrens, Noord-Kaap : Teaterstuk word omskep in dramareeks
jacarandafm.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from jacarandafm.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

© 2025 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.