vimarsana.com

Ware lewensdramas: Tereza Troskie-Herbst se laaste dae met baba

Card image cap


Ware lewensdramas: Tereza Troskie-Herbst se laaste dae met baba
Deur Jana Smit
Email
“Ons wou net ’n gesonde babatjie gehad het en dit is wat ons gekry het,” het die voormalige skoonheidskoningin gesê. Maar skaars 5 dae later het hul surrogaatseuntjie gesterf. Vanaand in 'Huisgenoot Ware Lewensdramas' om 21:00 op Via (Dstv-kanaal 147) word dié tragiese gebeure herbesoek.
So stukkend oor ons seuntjie – Jana Smit, Huisgenoot 11 Augustus 2016
’n Dag en ’n half voor sy tragiese dood het ons Tereza Troskie-Herbst en haar man se kortstondige bondeltjie geluk, wat deur ’n surrogaat gedra is, op kamera verewig.
Oor sy beeldskone swartkopma se skouer lê die mensie oor wie se koms sy ouers so lank gedroom, gehoop en gebid het – ’n babaseun met fyn donker haartjies en ’n kuiltjie in sy ken.

Related Keywords

Cape Town , Western Cape , South Africa , Benny Herbst , , House Cape Town , With Benny , Sunday July , Medi Clinic , Never Dawn , Mediclinic Cape Town , Monday Night , கேப் நகரம் , மேற்கு கேப் , வீடு கேப் நகரம் , உடன் பென்னி , ஞாயிற்றுக்கிழமை ஜூலை , மேதி சிகிச்சையகம் , மருத்துவ கேப் நகரம் , திங்கட்கிழமை இரவு ,

© 2024 Vimarsana

comparemela.com © 2020. All Rights Reserved.