Janke Mulder (26) en Marunelle Hitge (27) het onlangs 'n advertensie op Facebook geplaas, opsoek na metgeselle vir 'n troue in November. Hitge, 'n prokereur van Mbombela en Mulder 'n lektor in Afrikaans in Pretoria het besluit om seker te maak dat hulle nie wèèr sonder metgeselle na 'n troue toe gaan nie.