Deur Anele MfazweWoensdag, Augustus 04, 2021 08:13 Pad toe! Die nasionale minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê taxiâs moet weer soos normaal diens lewer. ~ Fotoâs: anele mfazwe
DIE owerhede hoop dat ’n ooreenkoms wat deur taxi-verenigings bereik is, nou volhoubare vrede sal bring.
Alle taxi-roetes behalwe die een tussen die Paarl en Bellville is gister oopgestel.
Dis nadat die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association (Codeta) en die Cape Amalgated Taxi Association (Cata) ooreengekom het om terug te keer werk toe.
Konflik
Die roete tussen die Paarl en Bellville bly gesluit hangende arbitrasie nadat die Wes-Kaapse minister van vervoer, Daylin Mitchell, dit laas week gesluit het om verdere taxi-geweld te voorkom.
五輪会場で警報級の雨風波 台風8号、27日に上陸へ:朝日新聞デジタル asahi.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from asahi.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.
台風6号 23日~24日に沖縄・先島諸島へ最接近:朝日新聞デジタル asahi.com - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from asahi.com Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.